Kus Vir Die Kluisenaars

  • Main
  • Kus Vir Die Kluisenaars

Kus Vir Die Kluisenaars

Esta Steyn
Quanto Você gostou deste livro?
Qual é a qualidade do ficheiro descarregado?
Descarregue o livro para avaliar a sua qualidade
De que qualidade são os ficheiros descarregados?

Dorkasbaai is ‘n bar en afgesonderde strandplaas aan die Weskus.  Ook die mense wat daar woon het bar geword van afsondering, veral Eli van Egeren en sy seuns, Joac en Benjamin. Waarom wil Fransie van Zyl dan haar gemaklike stadsbestaan laat vaar om juis Dorkasbaai toe te gaan? Die antwoord lê verskuil in die blou bladsye van die briewe wat Melissa von Meelis, haar stiefmoeder, nagelaat het. Dáár gaan soek Fransie die sleutel tot haar onverstaanbare dood. En so raak haar lewe verweef met Joac, wie se huwelik met die onstabiele Alexa ‘n marteling geword het; met Benjamin, die liefdevolle hemelkind wat sku in sy eie wêreld leef; met Liza, Eli se tweede vrou, wat haar eie kronkelpad deur senusiekte en ineenstorting moes vind. Op onnaspeurlike manier bring Fransie se tussenkoms verandering in hul lewens, totdat die geheime van die ongelukkige seeplaas een vir een wyk. **

Ano:
2020
Idioma:
afrikaans
ISBN:
B00BW76F1S
Arquivo:
EPUB, 305 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2020
Ler online
A converter para
Conversão para falhou

Frases chave